PROE DIE PUURHEID VAN GEELVET BILTONG
MY BLA!!
VOKKIES LEKKA
MY BLA!!
Goed om ander goed lekka te laat proe
Vokkies se eie salami stick, nee Italiaanse salami stick, as jy van ‘n lekker vark vetjie met ‘n rook smaak hou dan sal jy die verslint, ek het al baie salami sticks geproe, die een is die beste van almal, dalk bietjie duurder maar geen gemors is in die stok in nie.
Klik hier vir meer inligting
Smullekker, sappig en vol geur – ons Geelvet Biltong is perfek vir enige geleentheid. Gemaak van die beste snitte en geurig gekruid vir daardie outentieke smaak.
Loer in by een van ons takke, proe die verskil, jou makoeloe wag vir jou!
Luister gou hierdie geheim my bla!
Klere
Klere