Makoeloe Biltong by ons takke My Bla

AL ons biltong is C-graad biltong, C-graad is immers baie skaars veral in die Wes Kaap. Soms hang daar wel wit vet biltong in ons winkels wanneer daar geel verwag is. Dit is net omdat dit is wat beskikbaar is. Geelvet is ‘n natuurlike vet, die dier vreet gras en word nie gevoer nie. Droogte speel hier ‘n groot rol. Vokkies probeer om meeste van die tyd geelvet te bedien.

Lewer ons biltong af?

Vokkies het baie gou gegroei van een klein winkel na ‘n tweede winkel in Bellville. Dit is ‘n goed gelee winkel met baie parkeer plek. Vokkies ondersoek ‘n moontlikheid om in elke voorstad van Kaapstad ‘n winkel oop te maak. Tans is Paarl en Somerset Wes ‘n opsie!

Is daar besigheid geleenthede?

Vokkies Bellville

066 235 6913 
The bridge, 304 Durban Rd, Bellville, Cape Town

Vokkies Gordonsbaai

071 416 2775
107 Faure Marine Dr, Gordons Bay Central, Cape Town, 7140

Vokkies Habitat Centre Somerset West

021 773 0295
Cnr of N 2 and, R44, Somerset West, Cape Town, 7129

Vokkies Bloemfontein

021 773 0295
30 President Paul Kruger Ave, Universitas, Bloemfontein, 9301

Stuur ons ‘n DM my bla

1 Step 1
Wat soek jy?
Tak waar jy gaan optel
keyboard_arrow_leftPrevious
Nextkeyboard_arrow_right

Proe die Puurheid van Geelvet Biltong!

Shop ons lekker souse en speserye online – vinnig en maklik!

Biltong cravings?

Pull in by ‘n tak naby jou en kry jou share. Dis Vokkies my BLA!