Ook bekend as die Lui-Vrou-Spesery. Vokkies se Algemene Spesery vir 4Qing alles, kan gebruik word in enige maaltyd, op enige vleis. Dit is ‘n smaak-volle spesery wat alledaagse maaltye tot nuwe hoogtes verhef. Die spesery kan jou kookkuns tot nuwe hoogtes verhef, wat dit onontbeerlik maak in enige kombuis.
Algemene Spice vir 4Qing ALLES
R46,00

