Wes-Kaap
JOU VOLGENDE
BILTONG-STOP.
Van die Kaap tot in die Vrystaat. Kry jou naaste Vokkies, kom sê hallo en kry jou Makoeloe-fix, my bla!

Wes-Kaap & Vrystaat
Op pad na ons toe? Bel jou tak vir openingstye, voorraad en afhaalnavrae.
WAAR KRY ONS JOU, MY BLA?
Kies jou tak, kry die rigting en kom kuier.
Wes-Kaap
Wes-Kaap
Wes-Kaap
Vrystaat
Wes-Kaap
Wes-Kaap
Wes-Kaap
Wes-Kaap
Brackenfell
Hoek van Gemini- en Taurus Road
Brackenfell, Kaapstad, 7560 071 416 2775
Wes-Kaap
Wes-Kaap
MAKOELOE BILTONG.
EGTE VOKKIES.
Ons biltong is C-graad. Ons mik vir daardie geliefde geelvet, maar beskikbaarheid kan wissel. Vra gerus jou tak wat vandag aan die hake hang.
Is die biltong altyd geelvet?
Ons probeer om soveel moontlik geelvetbiltong beskikbaar te hê. Soms is witvetbiltong ook in die winkel. Bel jou tak om te hoor wat tans beskikbaar is.
Kan ek vooraf oor voorraad en afhaal vra?
Ja, kontak jou gekose tak direk. Die span kan jou help met voorraad, openingstye en enige afhaalnavrae.
Kan ek ook aanlyn koop?
Besoek ons aanlyn winkel vir die produkte wat aanlyn beskikbaar is. Vir 'n spesifieke produk by 'n winkel, kontak daardie tak.
Wil jy oor besigheidsgeleenthede gesels?
Stuur jou besonderhede na info@vokkies.co.za en vertel ons wat jy in gedagte het.
PRAAT MET ONS, MY BLA!
'n Algemene vraag of iets spesiaals in gedagte? Stuur vir ons 'n boodskap.