Vokkies · Kontak ons’n Lekker geselsie begin hier.

KOM ONS GESELS,MY BLA.

Oor jou bestelling, jou gunsteling biltong of ’n tak naby jou — ons hoor graag van jou. Stuur ’n boodskap of bel jou tak direk.

Praat direk met jou tak

STUUR ONS ’N BOODSKAP.

Velde met ’n * is verpligtend.

Ons gebruik jou besonderhede om jou navraag te beantwoord. Privaatheid

Naby jou · Reg om te gesels

BEL JOU VOKKIES.

Kry jou tak se kontakbesonderhede en aanwysings hier.

Wes-Kaap & Vrystaat · Dis Vokkies, my bla!

Sien meer oor ons takke
Net gou, voor jy vra

’N PAAR VINNIGE ANTWOORDE.

Hoe vra ek oor my aanlyn bestelling?

Kies “Aanlyn bestelling” op die vorm en voeg jou bestelnommer en die e-posadres wat jy by betaling gebruik het by. Dit help ons om jou bestelling op te spoor.

Het my naaste tak die produk wat ek soek?

Voorraad kan van tak tot tak verskil. Bel die betrokke tak direk voordat jy ry om oor ’n spesifieke produk te vra.

Wat is julle openingstye?

Kontak jou betrokke tak vir sy jongste openingstye, veral oor naweke en openbare vakansiedae.