Vokkies Makoeloe Biltong My Bla
Slegs beskikbaar by ons takke
Smullekker, sappig en vol geur – ons Geelvet Biltong is perfek vir enige geleentheid. Gemaak van die beste snitte en geurig gekruid vir daardie outentieke smaak.
Loer in by een van ons takke, proe die verskil, jou makoeloe wag vir jou!
bestel hier
