VOKKIES WOEM PUSH MY BLA

Die is die eerste in sy sort wyn, Perle Rose in ‘n bier bottel met 10% alkies my BLA, hy slat jou teen die oor, na 2 van hulle woem jy in die ronte dan push jy teen die grond vas. Drink hom so koud as wat jy kan soooo na aan vries as moontlik, vat nog ‘n sluk voor die droe smaak jou vang, vat nog een nou nou woem jy my BLA. Larit stoot, LARIT STOOT.

Druk hier om te koop my Bla!

Proe die Puurheid van Geelvet Biltong!

Shop ons lekker souse en speserye online – vinnig en maklik!

Biltong cravings?

Pull in by ‘n tak naby jou en kry jou share. Dis Vokkies my BLA!