VOKKIES STARTER PACK
Vokkies se starter pack bestaan uit ‘n pragtige ontwerpte “Vokkies gebrande” staander gevul met 100g van ons makoeloe biltong voor af vacuum verpak. So ontwerp dat dit amper oral in ‘n winkel, snoepie, rugby of krieket klub self buite events sal inpas
HOE WERK DIT?
Die begin pack is +- 50 pakkies plus die stand.
Stand R1750
50 pakkies R1750 @ R35 per pakkie of R350 per kilo
Vir R3500 an jy ‘n baie _______________ besigheid begin.
Die staander is ook ontwerp om van ons ander produkte ook tentoon te stel ons stuur ‘n ______________ sample saam met jou eerste bestelling. Wanneer jy dan weer her bestel besoek net www.vokkies.co.za – kliek op AGENT – sit password in en bestel. Ons stel voor om die biltong pakkies teen R50 te verkoop wat dan ‘n redelike _____________ insluit.
Bestel vorm
Proe die Puurheid van Geelvet Biltong!
Shop ons lekker souse en speserye online – vinnig en maklik!
Biltong cravings?
Pull in by ‘n tak naby jou en kry jou share. Dis Vokkies my BLA!
