Vokkies se stokkie ini Hokkie My BLA
Vokkies se eie salami stick, nee Italiaanse salami stick, as jy van ‘n lekker vark vetjie met ‘n rook smaak hou dan sal jy die verslint, ek het al baie salami sticks geproe, die een is die beste van almal, dalk bietjie duurder maar geen gemors is in die stok in nie.
HOE WERK DIT?
Vokkies Stokkies kom in ‘n mooi display boks met 50 x 40g stokkies in so ‘n boks Dit verkoop goed in enige winkel met ‘n till, soos garages, snoepies, kroee, spreekkamers, Golf Clubs, Krieket Clubs, Basies enige retail winkel of sommer enige plek.
Register Now
Proe die Puurheid van Geelvet Biltong!
Shop ons lekker souse en speserye online – vinnig en maklik!
Biltong cravings?
Pull in by ‘n tak naby jou en kry jou share. Dis Vokkies my BLA!
